Police horses, 1931

Civil services are always under constant scrutiny by members of the public, who as rate papers invariably feel they deserve more. The following rather humorous letter appeared in the Paarl Post of 1931, where the reader complained that Paarl’s police horses not only looked like hags, but were also in a deplorable condition.

Geagte redakteur:

… Die perde waarmee die politiedienaars van vroeër diens gedoen het, was die moeite werd om die aandag van enige liefhebber van diere te trek. Nieteenstaande die afwezigheid van die aantreklikheid van die ou diere, word hulle egter nog geduld deur die publiek … Dit is eintlik ‘n aardigheid om die gewilligheid, moed en trou te sien, dog die ontbrekende kragte wat aan die dag gelê word. Hulle maak nie eintlike meer ‘n zwierige vertoning nie. Ek is bepaald skaam vir die politieman se part om op so ‘n ou dier te ry. Die jonger perde wat vars in die tuig is, oortref die ouders nie in vertoning nie en is bykans magerder, en wat gewig bedref, kom hulle ver kort. Nou var ek die publiek watter diens kan hulle van sulke uitgeruste beskermers verwag. Kan ‘n politieman ‘n vluchtende misdadiger op so ‘n onbekwame dier achtervolg? Ek het op ‘n dag ‘n politieman zes myl van die dorp om vyf-uur die agtermiddag in die winter teen ‘n bult teëgekom, voor sy perd in plaas van op hom! Te uitgeput was die arme dier om sy ruiter te dra.

Source:
Paarl Post, 7 February 1931

 

Advertisements